Armandus
Hi ek is redelik nuut op julle webside en wat mense betrek..ek het voorheen ook n american- pitbull gehad en het redelik kennis van hulle af.
So met die jare is hy dood aan velkanker en het nooit weer toe vir my n puppy gekry nie.ek het onlangs toe weer groot belangstelling gekry
om vir my n puppy te kry en het bietjie navorsing gedoen op die web en het op die webside afgekom.daar was n nommer op van andries een van
die telers, ek het hom gekontak en ons het mekaaar ontmoet en ek het n puppy by hom gevat.... Ek wil net graag se dat ek nog nooit iemand
soos andries tee gekom het wat sy honde en bloedlyne so goed ken en wat my aandag
getrek het is die moeite wat hy gedoen het vir sy honde en om my te help. ek sal altyd na andries verwys.. andries is puik.
groete Armandus.
Hi Armandus! Dit is een ding
Hi Armandus!
Dit is een ding wat my ook opgeval het toe ek begin soek het na n puppy vir my, die telers en die APBT eienaars het so ongelooflike passie oor die honde dan dit vryf dadelik af, en as mens luister na die passie waarmee die mense na hule honde verwys kan mens dadelik agterkom dat hierdie is nie net nog n hond nie!! Ek is mal oor my Pitbull!!


Recent comments
1 week 3 days ago
2 weeks 21 hours ago
2 weeks 2 days ago
3 weeks 6 hours ago
3 weeks 1 day ago
3 weeks 3 days ago
4 weeks 3 hours ago
5 weeks 2 days ago
5 weeks 2 days ago
5 weeks 2 days ago